1 Korintiërs 8:12-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. Deur so teen die broers te sondig en 'n las op hulle swak gewetens te lê, sondig julle teen Christus.

13. Daarom, as ek deur wat ek eet, my broer laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie: ek wil nie my broer se val veroorsaak nie.

1 Korintiërs 8