1 Korintiërs 7:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy 'n slaaf was toe God jou geroep het, moet jy jou nie daaroor kwel nie. Maar as jy die kans kry om vry te word, maak gerus daarvan gebruik.

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:11-25