1 Korintiërs 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die ander sê ek — ek, nie die Here nie: As 'n gelowige man met 'n ongelowige vrou getroud is en sy gewillig is om by hom te bly, moet hy nie van haar skei nie.

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:3-20