1 Korintiërs 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

In hierdie uiteensetting, broers, het ek myself en Apollos as voorbeelde gebruik om julle te leer wat die gesegde beteken: “Hou jou binne die perke wat God gestel het.” Dan sal niemand hom belangriker as 'n ander beskou oor sy leermeester nie.

1 Korintiërs 4

1 Korintiërs 4:1-9