1 Korintiërs 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid.

1 Korintiërs 2

1 Korintiërs 2:1-9