1 Korintiërs 16:21-24 Afrikaans 1983 (AFR83) Nou skryf ek met my eie hand: Groete, Paulus. As iemand die Here nie liefhet nie — vervloek is hy! Marana ta