1 Korintiërs 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gemeentes van die provinsie Asië stuur vir julle groete. Van Akwila en Priscilla en ook van die gemeente wat gereeld in hulle huis bymekaarkom: baie groete in die Here.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:10-22