1 Korintiërs 16:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat die broer Apollos betref, ek het hom herhaaldelik versoek om saam met die broers na julle toe te gaan, maar hy wou beslis nie nou nie. Hy sal gaan sodra die tyd vir hom geleë is.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:9-15