1 Korintiërs 15:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die glans van die son is anders as dié van die maan of dié van die sterre. Ook verskil die een ster se glans van dié van die ander.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:34-48