1 Korintiërs 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur dié evangelie word julle ook gered as julle vashou aan die boodskap soos ek dit aan julle verkondig het. As julle aan iets anders vashou, het julle tevergeefs tot geloof gekom.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:1-6