1 Korintiërs 14:29-33 Afrikaans 1983 (AFR83)

29. Wat die profete betref, twee of drie kan aan die woord kom, en die ander moet beoordeel wat hulle sê.

30. Maar as 'n ander een wat daar sit, 'n openbaring ontvang, moet die spreker stilbly.

31. Julle kan almal profeteer, maar een vir een, sodat almal daaruit kan leer en almal bemoedig kan word.

32. 'n Profeet het immers beheer oor sy gees.

33. God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede.Soos in al die Christelike gemeentes

1 Korintiërs 14