1 Korintiërs 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe moet dit dan wees, broers? Elke keer as julle bymekaarkom, het elkeen gewoonlik 'n bydrae om te lewer: 'n psalm, 'n onderwysing, 'n openbaring, 'n ongewone taal of klank, 'n uitleg daarvan. Sorg dan dat alles tot opbou van die gemeente verloop.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:22-31