1 Korintiërs 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe moet dit dan wees? Só, dat ek met die gees moet bid, maar ook met die verstand. Ek moet met die gees die lof van die Here sing, maar ook met die verstand.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:6-22