1 Korintiërs 13:6-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

6. Dit verbly hom nie oor onreg nie,maar verheug hom oor die waarheid.

7. Dit bedek alles,glo alles,hoop alles,verdra alles.

8. Die liefde vergaan nooit nie,maar die gawevan profesie sal verdwyn,die gaweom ongewone tale en klanke te gebruik, sal ophou,en dié van kennis sal uitgedien raak.

9. Want ons ken maar gedeeltelik,en ons profeteer maar gedeeltelik,

1 Korintiërs 13