1 Korintiërs 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit handel nie onwelvoeglik nie,soek nie sy eie belang nie,is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:1-13