1 Korintiërs 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom wil ek hê julle moet weet dat iemand wat sê: “Vervloek is Jesus” nie deur die Gees van God praat nie; en niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-11