1 Korintiërs 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as die oor sou sê: “Omdat ek nie 'n oog is nie, is ek nie deel van die liggaam nie,” hou hy om dié rede eweneens nie op om deel van die liggaam te wees nie.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:12-26