As een van julle honger is, moet hy liewer by die huis eet, sodat julle nie 'n oordeel oor julle bring as julle bymekaarkom nie.Die ander sake sal ek reël wanneer ek daar kom.