1 Korintiërs 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net so ook het Hy ná die maaltyd die beker geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, wat deur my bloed beseël is. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.”

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:18-27