1 Korintiërs 11:13-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Oordeel julle nou maar self: is dit betaamlik vir 'n vrou om sonder iets op haar kop in die erediens tot God te bid?

14. Die algemene opvatting is tog dat dit vir 'n man nie eerbaar is om lang hare te dra nie,

15. maar dat dit vir 'n vrou wel eerbaar is. Lang hare is immers vir haar gegee as 'n bedekking.

1 Korintiërs 11