1 Korintiërs 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat ons ook nie onsedelikheid pleeg nie, soos sommige van hulle onsedelikheid gepleeg het, en op een dag het daar drie en twintig duisend omgekom.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:1-11