1 Korintiërs 10:17-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood.

18. Kyk maar hoe is dit by die Joodse volk. Kom daar dan nie gemeenskap tot stand tussen die offeraltaar en dié wat die offers eet nie?

19. Wat wil ek hiermee sê? Dat 'n afgodsoffer of 'n afgod enige betekenis het?

1 Korintiërs 10