1 Korintiërs 10:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Broers, ek wil julle daaraan herinner dat ons voorvaders almal onder die beskerming van die wolk was en almal veilig deur die see gegaan het.

2. Omdat hulle almal vir Moses gevolg het, is hulle almal in die wolk en in die see gedoop.

3. Almal het dieselfde geestelike voedsel geëet,

1 Korintiërs 10