1 Konings 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was ook nog die volgende getal uitvoerende beamptes oor wie koning Salomo beskik het: vyf honderd en vyftig wat gesag uitgeoefen het oor die werksmense.

1 Konings 9

1 Konings 9:20-28