1 Konings 8:65 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo, en die hele Israel saam met hom wat gekom het van Lebo-Hamat af tot by Egiptespruit, 'n groot gemeente, het destyds sewe dae lank fees gehou ter ere van die Here ons God, en daarna weer sewe dae, veertien dae altesaam.

1 Konings 8

1 Konings 8:59-66