1 Konings 8:41-42 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Luister ook na die vreemdeling wat nie uit u volk Israel is nie en, omdat hy gehoor het van u groot Naam, u mag en krag, selfs uit 'n ver land kom en na hierdie tempel toe bid.

1 Konings 8

1 Konings 8:37-47