1 Konings 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Salomo die leiers van Israel, al die stamhoofde en die Israelitiese familiehoofde, by hom in Jerusalem bymekaargeroep om die verbondsark van die Here uit die Dawidstad, Sion, te laat uitbring.

1 Konings 8

1 Konings 8:1-3