1 Konings 7:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiram het die pilare by die voorportaal van die tempel opgestel. Die een wat hy regs opgestel het, het hy Jakin genoem, en die een links Boas.

1 Konings 7

1 Konings 7:15-24