1 Konings 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook die Libanonsbosgebou opgetrek, vyftig meter lank, vyf en twintig meter breed en vyftien meter hoog, op vier rye sederhoutpilare en met sederhoutbalke op die pilare.

1 Konings 7

1 Konings 7:1-7