1 Konings 6:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die twee deure van olyfhout het hy gerubs, palms en blomknoppe laat uitsny en dit met goud oorgetrek. Hy het die goud oor die gerubs en die palms aangebring.

1 Konings 6

1 Konings 6:23-36