1 Konings 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het agter in die tempel tien meter afgeskort met sederplanke, van die vloer af tot teen die dak, en so aan die binnekant 'n binneste heiligdom ingerig, die Allerheiligste.

1 Konings 6

1 Konings 6:6-18