1 Konings 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

My werkers sal dit van die Libanon af see toe bring. Daar sal ek dit in vlotte bind en na die afgesproke plek toe laat bring en weer losmaak. U kan dit daarvandaan verder vervoer. U moet dan aan my kos voorsien vir my huishouding soos ek dit nodig kry.”

1 Konings 5

1 Konings 5:7-18