1 Konings 4:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het verse gemaak oor bome en plante, van die seders op die Libanon tot die hisop wat uit die mure groei; hy het gedig oor diere, voëls, reptiele en visse.

1 Konings 4

1 Konings 4:32-34