1 Konings 4:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Salomo was koning oor die hele Israel.

2. Sy hoofamptenare was die volgende:Asarja seun van Sadok was hoëpriester;

1 Konings 4