1 Konings 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Salomo: “U het groot trou aan my vader Dawid bewys. Hy was in sy lewe getrou en gehoorsaam en opreg teenoor U. U het hierdie groot trou aan hom bewys en vir hom 'n seun gegee wat vandag op sy troon sit.

1 Konings 3

1 Konings 3:1-9