1 Konings 22:52 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ahasia seun van Agab het in Samaria koning van Israel geword in die sewentiende regeringsjaar van koning Josafat van Juda. Hy het twee jaar oor Israel geregeer.

1 Konings 22

1 Konings 22:45-54