1 Konings 22:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die geveg was dié dag egter so hewig dat die koning die hele tyd teenoor die Arameërs op sy strydwa moes bly staan. Teen laatmiddag is hy dood. Die bloed uit sy wond het in die bak van die strydwa ingeloop.

1 Konings 22

1 Konings 22:28-43