1 Konings 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel het vir sy amptenare gesê: “Julle weet goed Ramot in Gilead behoort aan ons, en tog doen ons niks om dit uit die mag van die koning van Aram terug te vat nie!”

1 Konings 22

1 Konings 22:1-13