1 Konings 22:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

En Miga praat verder: “Hoor die woord van die Here! Ek het die Here op sy troon sien sit met die hele hemelse leërmag wat weerskante van Hom staan.

1 Konings 22

1 Konings 22:10-28