1 Konings 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe kom sit daar twee gewetelose manne teenoor hom en hulle getuig teen Nabot in die vergadering en sê: “Nabot het 'n vloek uitgespreek teen God en teen die koning.”Daarop vat hulle vir Nabot uit die stad uit en gooi hom met klippe dood.

1 Konings 21

1 Konings 21:6-15