1 Konings 20:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Agab vir Ben-Hadad se boodskappers: “Sê vir sy majesteit die koning: Alles wat u die eerste keer geëis het, sal ek gee, maar aan hierdie nuwe eis kan ek nie toegee nie.”Die boodskappers het die antwoord vir Ben-Hadad gebring,

1 Konings 20

1 Konings 20:4-16