1 Konings 20:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê toe vir die koning: “So sê die Here: Omdat jy die man wie se lewe Ek geëis het, vry laat weggaan het, sal jou lewe in die plek van sy lewe kom, en jou volk in die plek van sy volk.”

1 Konings 20

1 Konings 20:40-43