1 Konings 20:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die profeet vir hom: “Jy was ongehoorsaam aan die opdrag van die Here, en daarom sal 'n leeu jou verskeur wanneer jy van my af weggaan.”Toe hy van hom af weggegaan het, het 'n leeu op hom afgekom en hom verskeur.

1 Konings 20

1 Konings 20:34-39