1 Konings 20:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete was goed toegerus en het die Arameërs tegemoet getrek. Die Israeliete het teenoor die Arameërs kamp opgeslaan. Hulle was soos twee troppe bokke, en die wêreld was vol Arameërs.

1 Konings 20

1 Konings 20:23-34