Elkeen het sy man verslaan. Die Arameërs het op die vlug geslaan, en die Israeliete het hulle agtervolg.Koning Ben-Hadad van Aram het te perd saam met 'n aantal ruiters weggekom.