1 Konings 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die jong soldate van die distrikshoofde het aan die voorpunt opgeruk, en daar is vir Ben-Hadad gesê: “Daar kom manskappe uit Samaria uit.”

1 Konings 20

1 Konings 20:9-21