1 Konings 2:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Benaja het na die heiligdom toe gegaan en vir hom gesê: “Die koning sê jy moet uitkom!”Maar hy sê: “Nee, ek wil hiér sterf.”Benaja het toe eers aan die koning gaan rapporteer wat Joab gesê het.

1 Konings 2

1 Konings 2:29-34