1 Konings 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê koning Salomo vir sy ma: “Hoekom vra u dat hy vir Abisag moet kry? U kan dan net sowel die hele koningskap vir hom vra, want hy is my ouer broer, en die priester Abjatar en Joab seun van Seruja steun hom!”

1 Konings 2

1 Konings 2:21-31