1 Konings 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy sê: “Ek wil 'n klein gunsie van jou vra. Moet my dit nie weier nie.”“My ma kan maar vra, ek sal nie vir haar nee sê nie,” het hy geantwoord.

1 Konings 2

1 Konings 2:10-23