1 Konings 19:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe draai Elisa om en gaan slag twee osse, en met die juk het hy die vleis gebraai en vir sy werksmense gegee om te eet. Daarna het hy saam met Elia gegaan en sy volgeling geword.

1 Konings 19

1 Konings 19:14-21